Genesis 23: 1-20 – Maak geloof ’n verskil?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Is ons wat glo, se lewens werklik anders as hulle wat nie glo nie? Ons sê dit. Ons sê ons verhouding met God maak alles anders. Ons lewens het meer sin, ons het meer vreugde, ons het ‘n ongekende vrede binne ons. Want ons...