by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die woordjie gierigheid is nie ‘n mooi woordjie nie. Dit het Jesus Christus egter nie verhoed om ook hierdie woordjie te gebruik nie. Meer nog: waar ons miskien sal sukkel om die regte definisie van hierdie woordjie te...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal het al gehoor van die sogenaamde generasiegaping. Die jongmense reken dat die gebruike/gewoontes van ouer mense te eng is, en die oueres onder ons meen dat die jonges ten gronde sal gaan omdat daar nie meer...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens so ‘n bietjie jou gedagtes laat gaan oor die tye waarin ons leef, is dit nie baie moeilik om negatief en mismoedig te word nie. Met voorbeelde gaan ek u nie eers vanoggend verveel nie. Belangriker is die...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal weet dat ‘n simfonie-orkes uit ‘n hele aantal musiekinstrumente bestaan. Daar is fluite, trompette, dromme, viole, noem maar op. Fluite en trompette klink verskillend.’n Fluit en viool se...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Dalk ken u die bekende verhaal uit die Griekse mitologie van Sisifus, die hoogmoedige koning van Korinte, wat deur die gode gestraf is. Sy straf was om ‘n groot klip teen ‘n heuwel uit te stoot, en...