Matteus 6: 2-34 – God hou ons in sy hand

Gemeente van ons Here Jesus Christus Ons kyk vanmore na die vierde bede van die Onse Vader. Dit is die eerste van die sogenaamde ”ons” bedes, wat volg op die drie ”U” bedes waarmee die gebed begin. Maar nou moet mens baie versigtig wees om die...

Matteus 7: 7-11 – Gebedsverhoring

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Met hierdie paar verse moet `n mens baie versigtig wees – amper soos met `n advertensie of die promosiemateriaal van uitgeslape verkoopsmanne. Dit wek gewoonlik sekere verwagtinge by `n mens: maar nadat die...

1 Samuel 17 – Staan op vir God

Lidmate vra wat wil die verhaal van Dawid en Goliat ons leer? Hierdie verhaal van Dawid en Goliat is van die gedeeltes in die Bybel wat elkeen goed ken en wat elke kind kan beskryf. Moontlik is dit omdat dit ‘n helde verhaal is en die kleintjie die boelie laat les...