Toekennings

Op die openingsaand van die AKV is die HCM Fourie-erepenning toegeken aan prof WA (Wim) Dreyer en dr BJ (Barry) van Wyk. Die oorkondes aan prof Dreyer en dr Van Wyk gee erkenning vir hul toegewyde en voortreflike bydrae aan die NHKA op akademiese en kerklike terrein....