by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
ONS TREE TOE TOT DIE ONTMOETING Voorspel en dan direk Gesang 171:1,2 (staande en bly staan tot na lofsange) Ons wag in stilte vir die begin van die ontmoeting met God… ONS ROEP U AAN As Votum: Gesang 272 deur die soliste. Gemeente, genade en vrede vir...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Die Bybel is weliswaar ‘n heilige boek, maar die mense van wie daarin vertel word, is heel dikwels redelik onheilige mense. Trouens, soos ons verlede week gesien het, was sommer die eerste mensepaar geen...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens vir ander mense sê dat God liefde is, gebeur dit dikwels dat mense baie sinies en verbitterd reageer teenoor so ‘n uitspraak. Kyk gerus maar na die wêreld, sê hulle. Getuig dit werklik van ‘n liefdevolle...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die Ou Testament spreek oor Dawid meer as oor enige ander mens, selfs meer as van Moses. Vir die interessantheid: die naam van Dawid word in die Ou Testament 790 keer genoem, en die van Moses 706 keer. Ook Dawid se...