by NHKA | Dinsdag, 24 Februarie, 2026 | Dagstukkies
2 Korintiërs 5: 20-21 Een van die mees sinnelose gedagtes is dalk dat ek en jy versoening met God moet aanvaar. Versoening met God is tog iets wat ons graag sal aanvaar nie waar nie? Die waarheid is egter dat ons nie seker is wat om te maak met iets wat ons net kry...
by NHKA | Maandag, 23 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Maandag, 23 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Romeine 12: 1-2 As die meeste mense hul dag en lewe in een woord moet beskryf, sou dit seker veeleisend wees. Dag na dag word van ons verwag om te gee. Die wêreld eis van ons soveel dat die een aspek waaraan ons probeer vashou is onsself. Ons tyd, energie, hulpbronne,...