by NHKA | Donderdag, 18 Junie, 2026 | Dagstukkies
Lukas 15: 1-10 Op die Sondae en dae nadat ons Sondag Trinitatis gevier het, gee ons aandag aan die Christus se verkondiging. Een van die temas handel oor die ontvangs in die kerk van hulle wat positief reageer op die uitnodiging van die liefdevolle en barmhartige God....
by NHKA | Woensdag, 17 Junie, 2026 | Dagstukkies
Lukas 16: 19-31 Op die Sondae ná Trinitatis konsentreer die Kerk op Jesus se verkondiging, soos sy gelykenisse. Gelowiges verwys na die gelykenis van die ryk man en Lasarus om antwoorde te kry oor hul vrae (nuuskierigheid) aangaande die lewe ná die dood. Kan die...
by NHKA | Dinsdag, 16 Junie, 2026 | Dagstukkies
Esegiël 37: 1-14 Esegiël 37 bied aan ons een van die mees dramatiese voorstellings van dit wat ons aangaande die Heilige Gees bely, naamlik: dat die Heilige Gees Heer en Lewendmaker is. Wat geboorte kan gee teen alle waarskynlikheid in. Wat lewe kan gee waar dood...