by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Votum en seën Lofsang: Psalm 146:1 Na wet: Gesang 2:3 Na belydenis: Gesang 1:4 Gebed Skriflesing: Lukas 15:11-24; Matteus 6:9 Sang: Gesang 296 Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het verlede keer, as inleiding tot die reeks preke oor die...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
(Die reeks preke wat volg is gebaseer op die werk van Lucado, M, The great house of God, Nashville: Nelson Place Publishers. Erkenning word hiermee gegee wat betref die basisstruktuur van die preekreeks, asook sekere homiletiese opmerkings Votum en seën Lofsang: Lied...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In ons reeks preke oor die Heilige Gees, broers en susters, het ons die afgelope twee weke aandag gegee aan twee sake: eerstens, dat die Gees ons nuut wil maak, aan ons nuwe lewensmoontlikhede wil skep. En tweedens: hoe...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het verlede week gesien dat die Gees ons lewend maak, of anders gesê, dit wat Christus vir ons moontlik gemaak het (om ‘n nuwe mens te wees en te word), dit maak die Gees vir ons ‘n werklikheid. Vir almal...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Christene, broers en susters, is geroep om Christelik te lewe. Wat dit beteken, kan vanuit die Bybel op verskillende maniere beskryf/verduidelik word. Volgens die Evangelies beteken dit om navolgers van Christus te wees....