by NHKA | Woensdag, 7 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 8: 1-10 Ons lees vandag weer Psalm 8, maar vanuit ’n ander perspektief. Die psalmdigter dink oor sy lewe: Here wat is die mens tog? As ek kyk na die werk van u vingers, die maan, die sterre, die groter geheel, wat is ek tog? ’n Verbygaande spikkeltjie. Die...
by NHKA | Dinsdag, 6 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 8: 1-10 Hier is iemand aan die woord wat baie duidelik nog homself aan die skepping kan verwonder. Ons wonder dadelik hoeveel van hierdie verwondering nog by ons leef. Ons samelewing het in ’n groot mate verwonderingsarm geword. Ons programme is vol, ons is...
by NHKA | Maandag, 5 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Deuteronomium 22: 6-7; Matteus 10: 29 Een van die wonderlikste eienskappe van God is dat Hy wat die Grote en Almagtige God is, Homself ter wille van ons ook so klein kan maak. Dit gebeur wanneer Hy intens en volledig by die klein detailtjies van ons lewens betrokke...
by NHKA | Sondag, 4 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Jesaja 11: 1-9 In hierdie tyd van Epifanie kyk ons na die impak wat Jesus se lewe en bediening op die gelowiges van sy tyd en alle eeue gehad het. Jesus vernuwe ook ons denke oor die skepping van God. Dit is ons tema vir hierdie week. Die wisseling van seisoene, en...
by NHKA | Saterdag, 3 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Hebreërs 4: 11-13 (AFR2020) Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand dalk in dieselfde patroon van ongehoorsaamheid verval nie. Want die woord van God is lewend en kragtig, en skerper as enige tweesnydende swaard. Dit dring deur tot by die...