Vrydag 24 April – Jy is ’n brief van Christus

Vrydag 24 April – Jy is ’n brief van Christus

2 Korintiërs 3: 1-6 (AFR2020) Paulus begin hierdie gedeelte deur te reageer op twee aanklagte wat moontlik deur teenstanders in Korinte aan hom gerig is. Die een is dat hy homself aanprys en hovaardig is. Die ander een is dat hy nie met ’n aanbevelingsbrief of ’n...
Vrydag 24 April – Jy is ’n brief van Christus

Donderdag 23 April – Uit genade alleen

Efesiërs 2: 1-10 (AFR2020) In die teks draai Paulus dus geen doekies om oor wie die mense van Efese was nie. Hulle was vasgevang in die begeertes van hul sondige aard en het dit geleef. Dit het ook beteken dat hulle kinders was van die straf en God se woede het op...