by NHKA | Vrydag, 2 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Jakobus 1: 5-8 (AFR2020) As enigiemand van julle wysheid kortkom, laat hy dit vra van God, wat aan almal gee, sonder voorbehoud en sonder verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof vra, sonder om enigsins te twyfel, want wie twyfel, is soos ’n...
by NHKA | Donderdag, 1 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Spreuke 4: 20-23 (AFR2020) My seun, slaan ag op my uitsprake; spits jou ore vir my woorde. Laat hulle nie aan jou oë ontglip nie; bewaar hulle diep in jou hart. Want dit is die lewe vir hulle wat dit vind; vir die hele liggaam bring dit genesing. Bewaak jou hart meer...
by NHKA | Woensdag, 31 Desember, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 37: 10 Die laaste dag van die jaar vul ’n mens met dankbaarheid vir dit wat was en opgewondenheid oor dit wat voorlê. Ons oortuig onsself as’t ware dat oor minder as 24 uur die lewe meer rooskleurig gaan wees bloot omdat die laaste syfer van ons jaartal...
by NHKA | Dinsdag, 30 Desember, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 37: 7-9 Brueggemann sê dat ons as gelowiges ’n tweeledige profetiese taak het. Dit beteken dat ons die verantwoordelikheid het om die waarheid te praat oor ons omstandighede en ons realiteit. Ons mag/moet onreg, pyn en onsekerheid by die naam noem en dus nie...
by NHKA | Maandag, 29 Desember, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 37: 4-6 Ons samelewing herinner ons voortdurend dat individualisme en onafhanklikheid tekens is van ’n sterk persoon. G’n wonder ons is geneig om te dink ons het niemand anders nodig nie – soos ’n peuter wil ons eintlik skreeu: Ek kan self! Terwyl Esegiël in...