by NHKA | Vrydag, 29 Mei, 2026 | Dagstukkies
Esegiël 36: 26-27 Ons het tans ’n klein seuntjie en die tema gehoorsaamheid is iets waaroor ons baie praat. Dit is wonderlik om te sien hoe kinders hul eie stemme begin vind, hul eie idees vorm en eie maniertjies ontwikkel. Om dit te bestuur sodat ’n kind steeds...
by NHKA | Donderdag, 28 Mei, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 2: 44 Wanneer die Heilige Gees op Pinksterdag uitgestort word, is die eerste tekens wat sigbaar word nie net bonatuurlike tekens nie, maar ’n bonatuurlike gemeenskap. Die Gees bring mense van verskillende tale, kulture en agtergronde bymekaar in ’n nuwe...
by NHKA | Woensdag, 27 Mei, 2026 | Dagstukkies
Romeine 8: 12-17 Ek het die mooiste lied gehoor by die talentvolle en bekende Frieda van den Heever. Sy sing: Abba, my Vader Hoe verder, Here, nader My knieë is lam en my voete is seer. Ek is moeg van self probeer U wat nie blyplek het nie en altyd by my bly. Ek voel...