by NHKA | Donderdag, 18 Desember, 2025 | Dagstukkies
Psalm 80: 1-7 en 17-19 God se beloftes gaan in vervulling met die geboorte van Jesus. Psalm 80 vertel van die volk wat staatmaak op die Here se goedheid en guns. Hulle bid en herinner die Here aan sy goedheid, hulle dink aan al die beloftes en vra dat Hy sy...
by NHKA | Woensdag, 17 Desember, 2025 | Dagstukkies
Sefanja 3: 14-20 Sefanja beskryf die teenwoordigheid van die Here met ’n pragtige belofte: Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. Dit is ’n belofte wat vir elke...
by NHKA | Dinsdag, 16 Desember, 2025 | Dagstukkies
Lukas 3: 7-18 Vandag se teks nooi ons uit om te dink oor die waarde van ’n nuwe lewe deur ons verbintenis aan God. Die enigste manier om die oordeel wat kom vry te spring, is om die nuwe lewe in God aan te gryp. ’n Lewe wat getuig van God se regering en koningskap....
by NHKA | Maandag, 15 Desember, 2025 | Newsfeed
test...
by NHKA | Maandag, 15 Desember, 2025 | Newsfeed
test...