by NHKA | Sunday, 16 November, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 21: 5 Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” Die brief in Openbaring is geskryf vir vroeë gelowiges wie se wêreld om hulle besig was om te verkrummel. God se openbaring aan Johannes het hulle gehelp om hul hede uit ’n ander (groter)...
by NHKA | Saturday, 15 November, 2025 | Dagstukkies
Lukas 6: 36 So, wat doen jy vir ’n lewe? Dit is die vraag wat al by menige braaivleisvuur tussen vreemdelinge gevra is. Let ’n bietjie op wat ons vra: Ons vra ’n vraag met ’n werkwoord daarin. Wat doen jy vir ’n lewe? Hoe antwoord ons egter hierdie vraag? Ons antwoord...