by NHKA | Monday, 3 November, 2025 | Dagstukkies
Markus 12: 38-44 Prysgawe van jou lewe is dan die tema van die laaste kort toneel, waar Jesus ’n teenstelling maak tussen die ryk mense wat dit kan bekostig om baie geld in die tempelskatkis te gooi terwyl hulle seker maak dat ander mense sien dat hulle dit doen...
by NHKA | Sunday, 2 November, 2025 | Dagstukkies
Markus 12: 28-34 NT Wright vra, as jou huis vandag begin brand, wat sal jy graag wil red op pad uit? Uiteindelik staan jy met dit wat jy gekies het buite die huis en kyk toe hoe alles tot as verbrand, maar jy besef dat die keuses wat jy gemaak het, ’n uitdrukking is...