by NHKA | Dinsdag, 5 Mei, 2026 | Dagstukkies
Lukas 18: 9-14 Met die oog op mense wat seker was dat hulle eie saak met God reg is en wat op ander neergesien het, het Jesus hierdie gelykenis vertel: Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was ’n Fariseër en die ander een ’n tollenaar (Luk 18:...