by NHKA | Monday, 27 October, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 4: 11-12 Die kerk is nie net ’n gebou of institusie nie, maar ’n lewende liggaam van gelowiges, toegerus vir dienswerk. Die teks onderstreep dat elke gelowige ’n rol het in die bediening. Die leiers in die kerk is nie daar om al die werk self te doen nie,...
by NHKA | Sunday, 26 October, 2025 | Dagstukkies
Romeine 1: 16-17 Op hierdie Hervormingsfees herdenk ons die begin van die Protestantse Hervorming. Die kern van dié beweging was die herontdekking dat die evangelie die krag van verlossing bevat vir elkeen wat glo. In Romeine 1: 16 lees ons: Ek skaam my nie oor die...