by NHKA | Vrydag, 24 April, 2026 | Dagstukkies
2 Korintiërs 3: 1-6 (AFR2020) Paulus begin hierdie gedeelte deur te reageer op twee aanklagte wat moontlik deur teenstanders in Korinte aan hom gerig is. Die een is dat hy homself aanprys en hovaardig is. Die ander een is dat hy nie met ’n aanbevelingsbrief of ’n...