Maandag 27 April – As jy deur water gaan

Maandag 27 April – As jy deur water gaan

Jesaja 43: 1-3 Jesus se opstanding uit die dood het vir ons soveel hoop en vreugde gebring. Dit is vir ons so ’n groot bemoediging en troos om te weet dat ons in Jesus Christus die ewige lewe ontvang. Ons hoef nie meer angstig daaroor te vrees nie, ons moet net met...