by NHKA | Woensdag, 19 November, 2025 | Dagstukkies
Psalm 86: 11-13 Leer my u pad Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. Met my hele hart sal ek U prys, Here my God, u Naam altyd eer, want u liefde vir my was groot: uit die dieptes van die dood het U my gered. Vandag se teksgedeelte hang nou...
by NHKA | Dinsdag, 18 November, 2025 | Verjaarsdae TOETS
21 Augustus 2025Ds Hannes Janse van Rensburg (Zuurfontein) verjaar vandag. Baie...
by NHKA | Dinsdag, 18 November, 2025 | Dagstukkies
Genesis 1: 31 Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die sesde dag. Sonder om te huiwer, bely ons dat God die Skepper van die hemel en die aarde is. Ons bely dit weekliks met...
by NHKA | Maandag, 17 November, 2025 | Dagstukkies
Romeine 5: 3-5 Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop… Vasbyt! Dit is ’n woord wat almal van ons al ’n paar keer in die lewe gehoor het. Die hoop van...
by NHKA | Sondag, 16 November, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 21: 5 Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” Die brief in Openbaring is geskryf vir vroeë gelowiges wie se wêreld om hulle besig was om te verkrummel. God se openbaring aan Johannes het hulle gehelp om hul hede uit ’n ander (groter)...