by NHKA | Saterdag, 15 November, 2025 | Dagstukkies
Lukas 6: 36 So, wat doen jy vir ’n lewe? Dit is die vraag wat al by menige braaivleisvuur tussen vreemdelinge gevra is. Let ’n bietjie op wat ons vra: Ons vra ’n vraag met ’n werkwoord daarin. Wat doen jy vir ’n lewe? Hoe antwoord ons egter hierdie vraag? Ons antwoord...
by NHKA | Vrydag, 14 November, 2025 | Dagstukkies
1 Konings 19 Ek is nie altyd gemaklik met stiltes nie. Ek ry meestal met die motor se radio aangeskakel, of as ek alleen tuis is, moet daar die een of ander wit geruis in die agtergrond aangeskakel wees. Die stilte is soms vir my oorverdowend. Hoekom is daar talle...