by NHKA | Donderdag, 5 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Donderdag, 5 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 13: 1-17 Ons verstaan mense beter as ons hul kultuur verstaan. In Suid-Afrika is dit byvoorbeeld ’n teken van respek om ouer mense oom of tannie te noem, selfs al is hulle nie familie nie. Vir iemand van ’n ander kultuur, soos ’n Amerikaner, kan dit vreemd of...
by NHKA | Woensdag, 4 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Woensdag, 4 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 4: 1-26 Water – ons bron van lewe. Sonder water kan ons nie boer nie, ons kan nie eet nie, en ons kan nie oorleef nie. Ons is totaal afhanklik van water. Hoe dikwels het ons nie al gebid vir reën in tye van droogte nie? En hoe groot is die dankbaarheid...