Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Dinsdag 21 Oktober – Die beeld van God as Koning van die kerk

by NHKA | Dinsdag, 21 Oktober, 2025 | Dagstukkies

Efesiërs 1: 18-23 Die beeld van God as Koning bo alle konings en Heerser oor alles is ook ’n beeld wat welbekend is. In hierdie teks spesifiek is dit Jesus wat as hoof van die kerk aangestel is. Heersers en regeerders ken ons goed. In die meeste gevalle is die...

21 Oktober: Ds A (André) Steinmann (Piet Potgieter) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Dinsdag, 21 Oktober, 2025 | Verjaarsdae

21 Oktober: Ds JD (Jan) Grobler (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Dinsdag, 21 Oktober, 2025 | Verjaarsdae

Maandag 20 Oktober – Die beeld van God as Priester van die kerk

by NHKA | Maandag, 20 Oktober, 2025 | Dagstukkies

Hebreërs 4: 14-16 Die beeld van Jesus as ons Hoëpriester is welbekend maar het dalk nie die grootste impak nie omdat die Christelike geloof nie juis praktiese voorbeelde het van hoëpriesters nie. Dalk is die beeld van ’n geestelike leier wat die kerk vooruitgaan in...

Sondag 19 Oktober – Die beeld van God as Herder van die kerk

by NHKA | Sondag, 19 Oktober, 2025 | Dagstukkies

Esegiël 34: 11-31 Die beeld van God as herder is nie onbekend vir die meeste gelowiges nie. Die teks wat gewoonlik geassosieer word met hierdie herderbeeld, is Psalm 23. In die teks van vandag word dieselfde beeld gebruik vir God se volk: God as herder oor God se...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons