Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

28 Maart: Ds MD (Mariët) Robbertze (Kempten) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Saterdag, 28 Maart, 2026 | Verjaarsdae

Vrydag 27 Maart – Suiwer godsdiens is om om te sien na weeskinders en weduwees in hul nood

Vrydag 27 Maart – Suiwer godsdiens is om om te sien na weeskinders en weduwees in hul nood

by NHKA | Vrydag, 27 Maart, 2026 | Dagstukkies

Jakobus 1: 27 (AFR2020) Suiwer en onbesmette godsdiens voor God die Vader is om na weeskinders en weduwees in hulle nood om te sien, en om jouself vry te hou van die besoedeling van die wêreld (Jak 1: 27). Jakobus is ’n praktiese boek. Hy gee min ruimte vir vroom...

27 Maart: Ds JBMH (Barry) van Schalkwyk (Drie Riviere-Oos) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Vrydag, 27 Maart, 2026 | Verjaarsdae

Vrydag 27 Maart – Suiwer godsdiens is om om te sien na weeskinders en weduwees in hul nood

Donderdag 26 Maart – Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie

by NHKA | Donderdag, 26 Maart, 2026 | Dagstukkies

Johannes 14: 18 (AFR2020) Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe (Joh 14: 18). In Johannes 14 sit Jesus saam met sy dissipels rondom die tafel. Die kruis is naby, en Hy berei hulle voor op sy vertrek. Die dissipels is bang en verward....

26 Maart: Ds DJP (Dirk) Stoltz (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Donderdag, 26 Maart, 2026 | Verjaarsdae

« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

15 + 2 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons