by NHKA | Maandag, 20 Oktober, 2025 | Dagstukkies
Hebreërs 4: 14-16 Die beeld van Jesus as ons Hoëpriester is welbekend maar het dalk nie die grootste impak nie omdat die Christelike geloof nie juis praktiese voorbeelde het van hoëpriesters nie. Dalk is die beeld van ’n geestelike leier wat die kerk vooruitgaan in...
by NHKA | Sondag, 19 Oktober, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 34: 11-31 Die beeld van God as herder is nie onbekend vir die meeste gelowiges nie. Die teks wat gewoonlik geassosieer word met hierdie herderbeeld, is Psalm 23. In die teks van vandag word dieselfde beeld gebruik vir God se volk: God as herder oor God se...
by NHKA | Saterdag, 18 Oktober, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 4: 1-22 Hier ontmoet ons twee eenvoudige vissers met geen geleerdheid wat groot opslae veroorsaak in Jerusalem. Eers het hulle een nag te midde van geweldige rukwinde en vuurtonge, in al die tale van die mense in Jerusalem gepraat. Daardie nag raak hulle...