Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

25 Maart: Ds BJ (Barnie) van der Walt (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Woensdag, 25 Maart, 2026 | Verjaarsdae

Woensdag 25 Maart – Moenie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die armes onderdruk nie

Woensdag 25 Maart – Moenie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die armes onderdruk nie

by NHKA | Woensdag, 25 Maart, 2026 | Dagstukkies

Sagaria 7: 10 (AFR2020) Moenie weduwees, weeskinders, vreemdelinge en armes verdruk nie (Sag 7: 10). Ná die ballingskap is Israel weer in hulle land, maar hul geestelike toestand is broos. Die volk vra of hulle nog vasdae moet hou – en God antwoord deur die profeet...

24 Maart: Ds JM (Janine) Bevolo-Manders (Witfontein) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Dinsdag, 24 Maart, 2026 | Verjaarsdae

Woensdag 25 Maart – Moenie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die armes onderdruk nie

Dinsdag 24 Maart – Streef na reg, …, laat reg geskied aan die wese

by NHKA | Dinsdag, 24 Maart, 2026 | Dagstukkies

Jesaja 1: 17 (AFR2020) Handhaaf die reg van die vaderloses! Verdedig die weduwees se regsake (Jes 1: 17)! God spreek deur Jesaja tot ’n volk wat uiterlik godsdienstig voorkom. Hulle bring offers, hou feeste en bid, maar innerlik het hulle harte van Hom afgedwaal. In...

23 Maart: Ds FB (Bernie) Sneygans (Hartebeestpoort) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Maandag, 23 Maart, 2026 | Verjaarsdae

« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

7 + 12 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons