by NHKA | Saterdag, 21 Maart, 2026 | Dagstukkies
1 Konings 19: 12 Het jy al ooit die oefening gedoen om in absolute stilte te sit met geen lawaai om jou nie? Vir talle mense is die stilte iets wat hulle ongemaklik maak, want die stilte verteenwoordig vir hulle een-of-ander leegte. ’n Leegte wat met klank of met...
by NHKA | Vrydag, 20 Maart, 2026 | Dagstukkies
Job 42: 3 (AFR2020) Toe ek nog klein was, het my ma jaarliks vir my nuwe slaapklere gemaak. Ek was altyd opgewonde want dit het prentjies bevat van allerhande karakters waarna ek opgekyk het. Wanneer die tyd gekom het vir nuwe slaapklere, moes ek voor my ma gaan staan...