by NHKA | Saterdag, 19 September, 2026 | Dagstukkies
Psalm 56Ek het op skool altyd so bietjie ongemaklik gevoel as ons voor ’n hokkiewedstryd gebid het. Natuurlik hoop en wens ons vir ’n wen, maar hoekom sal die Here óns dan nou laat wen – die ander span bid dan nou vir dieselfde ding? So ons het maar gebid dat niemand...
by NHKA | Vrydag, 18 September, 2026 | Dagstukkies
Job 38: 24-38Het jy al beleef hoe sterk die wind deur die nag kan waai? Dit kan behoorlik klink soos ’n groot storm wat wil aankom. Maar dan word jy in die oggend wakker en die hemel is weer oortrek met ’n wolkkombers en kry ons weer lekker koud. Maar die lente is in...
by NHKA | Donderdag, 17 September, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 17: 26-27Hierdie verse wat ons gelees het, herinner ons aan ’n diepgaande waarheid: God is almagtig en heers oor elke aspek van ons lewens, ook waar en wanneer ons leef. Dit is nie per toeval dat jy op hierdie spesifieke tyd in die geskiedenis leef, of jou...
by NHKA | Woensdag, 16 September, 2026 | Dagstukkies
Matteus 6: 25-34Hoe belangrik is dit vir jou om te rus, om te herlaai? Hierdie kan dalk klink na ’n maklike vraag met ’n maklike antwoord, maar in die tyd waarin ons leef raak dit al hoe belangriker en ongelukkig al moeiliker. In ’n wêreld waar uitslae, status en...
by NHKA | Dinsdag, 15 September, 2026 | Vakante werksruimte
Die gemeente beskou musiek as ’n belangrike en integrale deel van die erediens. Besoek die gemeente se webblad hier. Eredienste vind Sondae om 09:30 plaas, asook tydens spesiale geleenthede soos Kersfees en Paasfees. Die gemeente sing hoofsaaklik uit die Liedboek van...