by NHKA | Saturday, 19 July, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 4: 30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Die belofte dat ek gewaarmerk (beseël) is om as die eiendom van God gereken te word – in elke omstandigheid van my aardse...
by NHKA | Friday, 18 July, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12: 4-7 Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God...
by NHKA | Thursday, 17 July, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 1: 8 (AFR2020) Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle moet my getuies wees in Jerusalem, in die hele Judea en Samaria, en tot aan die einde van die aarde. Net voor sy hemelvaart bemagtig Jesus sy dissipels en gee aan...