by NHKA | Saterdag, 26 Julie, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12 Terwyl die kerk op aarde besig is om haar opdrag uit te voer om dissipels van alle mense te maak, is dit die Heilige Gees wat die groot werk in gelowiges doen. Dit is Hy wat mense oortuig om te glo. Hy trek mense wat glo in die liggaam van Christus in....
by NHKA | Vrydag, 25 Julie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 16: 5-15 Die Heilige Gees kom na gelowiges toe om hulle te troos en dinge anders te laat verstaan. In hierdie stadium is die dissipels bang en onseker. Dit lyk vir hulle asof hulle voortdurend aan die kortste end trek en asof onregverdigheid hul grootste...
by NHKA | Donderdag, 24 Julie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 14: 15-17 Voordat Jesus in die hemel opgeneem word, maak Hy eers seker dat sy dissipels ’n paar goed verstaan. Een van die sake is dat liefde vir Jesus ook impliseer dat ’n mens gehoorsaam sal wees aan sy opdragte. Anders as wat die gelowiges tot dusver...