by NHKA | Saterdag, 31 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Markus 11: 1-25 Die volgende bede van die Onse Vader wat ons gaan behandel is die gebede: Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid (Matt 6: 13, AFR2020). Die lofprysing aan die einde van die Onse Vader vind ons net in die 1933/53- en...
by NHKA | Saterdag, 31 Januarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Vrydag, 30 Januarie, 2026 | Dagstukkies
Kolossense 1: 9-20 Die volgende bede van die Onse Vader wat ons gaan behandel is die gebede: en laat ons nie in versoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose (Matt 6: 13). Wat is die Bose? Die Bybel verkeer onder geen twyfel dat daar bose geeste en magte en kragte...
by NHKA | Vrydag, 30 Januarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld...