by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Die afskuwelike geweld teen vroue, kinders en vreemdelinge wat die afgelope maand weer geskok het, roep om ’n oomblik se stilte en besinning. Die boosheid wat manifesteer in sinnelose geweld wat geen waarde aan die lewe van ’n mens heg nie, herinner my aan NP van Wyk...