geskryf deur Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Woensdag, 2 Desember, 2020 | Menings
Vir my om van die NHKA afskeid te neem, was soos ’n begrafnis. Dit was soos ’n uiters finale groet en ’n wete dat dinge van nou af aan onherroeplik verander het. Vir soveel jare het niks anders my, my menswees, my persoonlikheid of my lewensdoel gedefinieer behalwe...
geskryf deur Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Dinsdag, 15 September, 2020 | Menings
Martin Luther het by geleentheid gesê dat indien dit nie vir dr Johann von Staupitz was nie, hy tot in die diepste duisternis van die hel sou versink het. Johann von Staupitz was die verteenwoordiger van die Augustynse Orde aan die Universiteit van Wittenburg toe...
geskryf deur Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Dinsdag, 14 Julie, 2020 | Jaargang 8, Nommer 1, Julie – Desember 2020, THT
Te midde van die vurige debatte wat die afgelope jare op die verskillende forums van die NHKA woed, word een saak telkens weer duidelik: Ongeag of dit ’n morel-etiese saak is, ’n saak rondom die kerk se profetiese stem in die samelewing, die inrigting van die liturgie...
geskryf deur Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Dinsdag, 30 Junie, 2020 | Menings
Ek is die afgelope tyd opnuut ontnugter en ontstel deur die samelewing waarin ons leef. Na my mening moet die profetiese stem van die Kerk ’n slag gehoor word jeens die onreg van ons tyd. Weens die voorreg wat ek gehad het om in Europa te studeer en weens my lewendige...
geskryf deur Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Dinsdag, 7 April, 2020 | Menings
Die beskrywingspunt rakende die daarstelling van ’n gedragskode om die vroulike predikante van die NHKA teen seksuele teistering te beskerm, het tydens ’n onlangse vergadering van die Raad vir Kerkregtelike Advies weer ter sprake gekom. Ek, as enigste vrou wat in...