Ons sing weer

Ons sing weer

Hier op die platteland is vernuwing nie altyd goeie nuus nie. Waarom torring aan wat werk? So voel ons. En kom dit by liturgiese verandering, skop ons vas. “Stoer”, so noem ons onsself, en “behoudend” is wat dit beteken. As daar nou een ding is wat krap, is dit...
Agterdog oor dogma

Agterdog oor dogma

Ek deel nie die agterdog oor dogma nie. Daar is natuurlik ’n voorwaarde: dat alles krities beskou moet word, en dat die norm vir kritiek die Bybel sal wees. Dis dalk sirkeldink, want die Bybel is tog dogma se bron en bestemming! Ek hoop ons slaag met ’n spiraal, sodat...
Vroue, en skoothondjies

Vroue, en skoothondjies

Vrouedag vier sterk vroue, Uniegebou- en kaalvoet-oor-die-Drakensberg-vroue, pasboek- en bergpasvroue. Dis diep. Hierdie jaar lewer Vrouedag toe ’n nuwe Mejuffrou Suid-Afrika op.   Dis vlak, so sê die twiete. Argaïes, ’n terugslag en ’n klap in die gesig van die...