by predikante van die ring van Krokodilrivier | Tuesday, 3 May, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
Geagte Redaksie Alles in die geloof is vrywillig. Om by ’n gemeente aan te sluit of die gemeente te verlaat, is vrywillig en sonder regsimplikasies. Jesus het nooit enigeen gedwing om in Hom te glo of by Hom te bly nie. In die Hervormde Kerk verkondig ons: Ons is...
by predikante van die ring van Krokodilrivier | Monday, 11 April, 2022 | Menings
Na aanleiding van dr André Ungerer en adv Joël Fourie se skrywes in Die Hervormer van April 2022 oor waarom besluit is om te appelleer teen die hofuitspraak, wil ons graag ’n ander kant van dié netelige saak stel. Eerstens, ons dank en waardering aan die Kommissie van...
by predikante van die ring van Krokodilrivier | Wednesday, 17 November, 2021 | Menings
’n Paar weke gelede is die Kerk in Blitspos ingelig van ’n bosberaad wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) en die Kuratorium gehou het oor die uitdagings met ons Kerk se teologiese opleiding. Dit was vir my nogal teleurstellend dat, ongeag die lang...