by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 29 July, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Augustus is Vrouemaand en in hierdie uitgawe gee ons eer aan die vroue van ons Kerk. As hoërskoolkind toe ek in Hoërskool Pietersburg was, het ons in ’n stadium ’n Geskiedenisvereniging gehad. Een van die dinge wat die Vereniging gedoen het, was om een maal ’n jaar...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Sunday, 28 July, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Wie is die toonaangewende vroue in die kerk? Is dit enkele vroue wat buitengewone dinge doen, of die vrouepredikante, of bekendes waarvan almal weet? Of is dit die “gewone” vroue wat Sondag vir Sondag in die kerk sit, die vroue wat opoffer ter wille van hul gesinne?...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 25 June, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Lukas Maree het gesing: Môre is die jeug se dag, dit is net oumense wat na gister smag… Vir baie lank het die Kerk geredeneer dat môre die jeug se dag is, daarom moet hulle maar stil sit en luister in die kerk. Maar na verloop van tyd het dinge verander. Toe ek in die...