geskryf deur Prof Elsabe Kloppers | Woensdag, 25 September, 2019 | Artikels, Uit die annale
Voor alle tye, voor elke begin is ’n woord gespreek, is ’n lied gesing… In Heidelberg, Duitsland, Julie 2014, praat ek oor die tema van die skepping in nuwe kerkliedere. Die derde Somerskool vir Musiek en Religie word aangebied deur die Hochschule für...