geskryf deur Adv Joël Fourie (Voorsitter van die Litigasiekomitee) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
…En as julle oor die wêreld sal oordeel, is julle dan onbevoeg vir sulke geringe hofsake? Weet julle nie dat ons oor die engele sal oordeel nie? Dan tog seker ook oor alledaagse dinge. As julle oor alledaagse dinge geskille het, laat julle dan dié mense as regters...