by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens mooi gaan dink sal jy altyd aan iemand kan dink wat jy meen jou iets skuld. Dalk meen jy dat iemand jou ‘n verskoning skuld, dalk ‘n tweede kans, ‘n nuwe begin, of ‘n verduideliking. Ons kan soms selfs...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Mense let selde op na die dak van ‘n huis. Mense sal dikwels byvoorbeeld ‘n opmerking maak oor jou huis se aansig, hoe ruim dit is, dat die huis ‘n mooi kleur geverf is, dat die tuin mooi netjies is, of dat die huis...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Mense hou daarvan om oor kos te praat. Nie alleen word resepte gereeld uitgeruil nie maar ook die manier waarop kos gaargemaak of gekook of voorberei moet word is dikwels die tema van mense se gesprekke. Om nie eers te...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil hê dat ons vanaand onsself ‘n persoon sal voorstel. Hierdie persoon se naam is ‘iemand’. Die persoon se geslag is nie belangrik nie, ook nie die persoon se titel of hoe die persoon gelyk het nie. Want hierdie...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons gedeelte tref ons twee bedrukte dissipels aan, twee dae nadat Jesus gekruisig is, op pad vanaf Jerusalem na hulle huis Emmaus. Te oordeel aan hulle hangskouers en bedrukte gesigte sou ‘n mens nooit kon glo dat dit...