Romeine 12: 9-21 – Die geweld van die goeie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Vers 21: “Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie”. ‘n Duitser by name Gerhard Zwerenz het ‘n paar jaar gelede ‘n kortverhaal geskryf met die titel: “’n Mens moet nie met jou laat...

1 Johannes 5: 6-12 – Grys Christene

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die bekende Nederlandse teoloog, Okke Jager, vertel op ‘n keer van ‘n lidmaat in sy gemeente wat net een begeerte gehad het, sy hele lewe lank: om elkeen van die wette en voorskrifte in die Bybel haarfyn na te kom. Nie...

Efesiërs 2: 1-10 – God se reddingsboei

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die samelewing waarin ons leef, so lyk dit dikwels, is ‘n samelewing waarin niemand meer verkeerd is nie, maar almal reg. Almal mag ‘n standpunt oor ‘n bepaalde saak hê, en waarheid is dan die konsensus wat tussen mense...