by NHKA | Donderdag, 11 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is vir ons as God se kinders moeilik om aan Jesus Christus, wat God is, heilige God is, as mens te dink. Tog sien ons dat veral die skrywers van die vier evangelies plek plek baie duidelik na Jesus Christus se...
by NHKA | Donderdag, 11 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
1. VOTUM Ons het die Here altyd by ons: omdat Hy met ons is, sal ons nie struikel nie. Gemeente, genade en vrede vir u van God, ons Vader, van Jesus Christus, die Here, en van die Heilige Gees. Amen. 2. LOFSANG : Gesang 87:1; 2; 4+ 5. 3. DOOPFORMULIER Gesang : 321:1...
by NHKA | Donderdag, 11 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons het vandag ‘n gedeelte uit Openbaringe gelees wat, indien ons dit op die doop van toepassing maak, van besondere betekenis vir ons verstaan van die doop is. Ons het begin deur die laaste vers van hoofstuk 6 te lees...
by NHKA | Donderdag, 11 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
1. VOTUM Ons het die Here altyd by ons: omdat Hy met ons is, sal ons nie struikel nie. Gemeente, genade en vrede vir u van God, ons Vader, van Jesus Christus, die Here, en van die Heilige Gees. Amen. 2. LOFSANG Ges 87:1; 2; 4 en 5 3. DOOPFORMULIER Ges 321:1 en 3 Ps...
by NHKA | Donderdag, 11 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Markus en Johannes vermeld glad nie eens die geboorte van Jesus in hul evangelies nie, maar begin by sy doop: want in `n sekere sin begin alles werklik daar… Jesus se doop was die begin van sy bediening; van sy...