by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Geloof, hoe daar geglo word, hoekom geglo word, en hoe geloof uitgeleef word, verskil soms radikaal van een mens tot ‘n ander. So kry ons mense, broers en susters, wat eintlik maar net glo ter wille van die nou, van...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Tannie (eggenote), vergun my om vanoggend te begin met ‘n baie persoonlike opmerking. Daar kom tye en geleenthede in enige predikant se lewe waar ‘n mens nie eintlik kans sien om te doen wat voorhande lê nie. Vanoggend...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van die Here Jesus Christus Wanneer ons met die dood te doene kry, sê ons gewoonlik – dit is verby, die lewe is afgebreek, alles het so onherroeplik verander en my lewe sal nooit weer dieselfde wees nie! Dis in sulke omstandighede wat ons ook sekere...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons as gelowiges het die voorreg om God se kinders te kan wees. En die God van wie ons kinders is, is nie ‘n veraf God nie. Dit is ‘n God van wie ons bely dat Hy elke dag, elke oomblik, in ons lewens teenwoordig is. Ja,...
by NHKA | Woensdag, 10 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters: Israel was ‘n volk wat voorspoed geniet het. Alles het goed gegaan. Hulle het so pas al die volke om hulle verslaan, dit het ekonomies met hulle goed gegaan. Daar was net nie probleme nie. Wat meer is, hulle het elke dag in die tempel gehoor...