Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Jesaja 49: 8-18, 26 – Ons vraagtekens, God se uitroeptekens

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus ‘n Tydjie gelede was ‘n groot grondverskuiwing in Indië taamlik in die nuus. As gevolg van aanhoudende reëns het ‘n grondheuwel bokant ‘n dorp so nat geword dat die hele heuwel inmekaar gestort het, en die modder en grond...

Matteus 6: 1-15 – Om vir kinders te bid, is duur

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor...

Eksodus 32: 30-32, Numeri 14: 13-16; Jesaja 52: 13 – 53: 5 – Om ’n sondebok te word

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Dit is onder ons ‘n redelik algemene verskynsel dat, wanneer daar probleme in ons lewens kom, of teenspoed ons tref, ons in baie gevalle probeer om die skuld op iemand anders te pak. As ek gevang word vir...

Markus 10: 13-16 – Moenie julle kindertjies verhinder om na die Here te kom nie

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Geliefdes van ons Here Jesus, ons het vandag die wonderlike geleentheid om weer kindertjies ten doop te bring. Tog is daar steeds ouers wat vandag ’n wanbegrip het van wat dit beteken as óns ons kindertjies laat doop. Daarom is die tema van ons prediking by hierdie...

Deuteronomium 6: 6-9 – Leer jou kind wie die Here is

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Gemeente van ons Here Jesus Christus, In ‘n mens se lewe gaan jy deur ‘n hele klomp fases. Daar is al ‘n hele wetenskap hieromtrent ontwikkel, die sogenaamde faseologie. Dit beskryf veral die verskillende fases waardeur kinders gaan en wat die...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

5 + 12 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons