Efesiërs 4: 1-16 – Wat is die kerk?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons het vanaand weer ouderlinge en diakens in ons gemeente bevestig, en daarom sal dit miskien goed wees om weer so bietjie stil te staan by die wese van kerkwees. Ons het so pas weer eens gehoor dat die kerkraad geroep is...

Galasiërs 1: 6-10 – ’n Dienaar van Christus

Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: ’n Dienaar van Christus, en dan wil ek hierdie tema verder belig met ‘n gedeelte uit Efesiërs 2 vers 3: “Ons is deur ons sondige begeertes oorheers en het gedoen net waartoe ons luste ons gelei het en wat in...

Psalm 1 – Ware geluk

Liewe ………. Psalm 1 is nie geskryf vir die bevestiging van huwelike nie. Maar as ons hierdie Psalm fyn lees, dan kom ’n mens baie gou agter dat hy eintlik elke terrein van ons menselewens dek. Dit is hoekom baie geleerdes sê dat Psalm 1 eintlik die...

Johannes 21: 15-19 – Volg My!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Maak nie saak van uit watter hoek ons na die huwelik kyk nie, die huwelik en liefde gaan hand aan hand. Omdat twee mense vir mekaar lief word, trou hulle later. As die liefde iewers verlore raak – om watter rede ook al –...