Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Kolossense 3: 5-17 – Het ons ook al gesterf?

by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:‘n Mens kan op vier maniere sterf. Die eerste manier van sterf is wanneer ‘n mens se liggaam sterf, ‘n dood wat vir die mens eenvoudig maar ‘n verskrikking bly. Want jy staan absoluut magteloos daaroor. Hierdie dood oorval...

1 Petrus 1: 1-12 – Het ons nie dalk verdeelde fondamente nie?

by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus In sy kommentaar op hierdie gedeelte vertel walter Lüthi, ‘n baie bekende Switserse teoloog, van ‘n baie groot en statige huis in ‘n Switserse dorpie wat verbygangers se aandag sonder uitsondering trek —...

Kolossense 3: 5-17 – Die volle rykdom van Jesus se opstanding

by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons aan die opstanding van Jesus Christus dink, ook wanneer ons dit elke Sondag bely, is die eerste gedagte wat gewoonlik by ons opkom die feit dat, omdat Christus gesterf en opgestaan het, en omdat ons in Jesus...

1 Korintiërs 15: 1-28 – Die opstanding en ons geloof

by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is nie een van ons vanoggend hier wat nie glo dat Jesus uit die dood opgestaan het nie. Om die waarheid te sê, ons bely dit gereeld wanneer ons elke Sondag saam met die gemeente ons geloof bely, soos ons dan ook...

Jeremia 28: 1-17 – Wat is waarheid en wat is fiksie?

by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus, die tema vir hierdie prediking is in ons teksvers opgeteken. Kom ek gee eerstens die teksvers soos ons dit lees in verse 2 en 14 van ons Skrifgedeelte: “So sê die Here die Almagtige, die God van Israel …” Daarom is die tema vir die...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 6 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons