by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus: In hierdie gedeelte lees ons van ‘n lig wat in dieduisternis skyn. En in Gesang 96 sing ons die Woorde ‘Lig uit liguit die Vader se ryk’ Het u al gewonder wat presies bedoel wordmet hierdie woorde? Met ander woorde: wat is die...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is een woord wat die nag kan beskryf waarin Jesus gebore is — doodgewoon. Die lug was doodgewoon, en dalk was daar ‘n briesie wat so nou en dan die blare geroer het. Miskien het wolke ook so nou en dan voor die...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Gedurende Adventstyd die vier weke voor Kersfees waarin ons die koms van die geboorte van Jesus Christus (die Messias) afwag gebeur dit baie (en ook heel tereg) dat daar gepreek word oor die rol van Johannes...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek is amper heeltemal daarvan oortuig dat, indien dit wel moontlik sou wees, daar in ons tyd nie een gemeente is wat Johannes die Doper sou beroep om hulle predikant te wees nie. Hoekom? Want die Doper was ‘n ramp...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
EKSEGETIESE OPMERKINGS 1.Die argument wat Paulus in 2 Korintiërs 3:1-18 voer sluit aanby die gedeelte 2 Korintiërs 2:12-17. In hierdie gedeelte sê Paulus die volgende: hy en die ander bedienaars van die Woord word deur God gebruik om die evangelie te verkondig. Hulle...