by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Skriflesing: Johannes 11:33-44 Sang: Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Bonhoeffer, een van die grootste teoloë van ons tyd, was een van die Duitsers wat tydens die Tweede Wêreldoorlog erg kritiek uitgespreek het teen Hitler en sy bewind,...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Etty Hillesum, ‘n Hollandse Jodin het ‘n boek geskryf met die titel ‘Treine na die hel’. Sy het tydens die Tweede Wêreldoorlog geleef en is, saam met baie ander Jode, soos vee wat na die slagpale op pad is, deur die...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is deel van ons lewe om te verlang. Ons verlang dikwels na ons kinders, veral as hulle ver of weg van die huis is, ons verlang na ons geliefdes, ons verlang na daardie mense wat op ‘n tyd deel van ons lewens...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Tema: Hemelvaart: nie kyk nie, maar doen Die preek wat gevolg is gebou op twee eksegetiese insigte: eerstens die feit dat die skrywer van Lukas-Handelinge Lukas afsluit met ‘n vertelling rakende die hemelvaart van Jesus en Handelinge feitlik begin met ‘n vertelling...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:God aan die kruis tussen twee misdadigers op Kopbeenplek. ‘n Gebeure waaroor daar al baie gepraat, geskryf en selfs geskilder is. Selfs mense wat maar min weet van Christus, weet van hierdie drie mans aan die kruis....