Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Markus 10: 35-45 – Om te dien soos Jesus Christus

by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die skrywer Chesterton vertel in sy kortverhaal Die hamer van God van ‘n baasspeurder, ene Vader Brown, wat die vermoë gehad het om soos ‘n ware Sherlock Holmes feitlik alle moordraaisels op te los.  Op ‘n keer is iemand...

Johannes 12: 1-7 – Maria of Judas?

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die teksvers vir die prediking is Johannes 12:5: “Waarom is hierdie reukolie nie vir 300 silwermuntstukke verkoop en die geld vir die armes gegee nie?” Ek kan my nogal vereenselwig met die vraag van Judas. Daar is soms...

Markus 14: 43-52 – Is dit moontlik om ongesiens by God verby te gaan?

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers van ons prediking is verse 51 en 52: “’n Sekere jongman is saam agter Jesus aan, met net ’n doek om sy lyf. Die mense gryp hom toe, maar hy het die doek gelos en kaal weggehardloop.” Broers en susters, hoe anoniem kan ’n mens...

Johannes 19: 23-30 – God weet hoe ons soms voel

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

A. EKSEGETIESE OPMERKINGS Prediking oor die kruiswoorde van Jesus laat die homileet nie met veel opsies nie. Die kruiswoorde kan as reeks hanteer word, wat sou impliseer dat die onderskeie preke op een of ander manier inhoudelik met mekaar verband sal hou. ‘n Tweede...

Lukas 23: 26-43 – God vra ware berou oor sonde

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

10 + 13 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons