Psalm 80 – God staan by die voordeur

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het op ‘n keer gelees van ‘n vrou wie se man in een of ander oorlog gesneuwel het, en geweier het om die nuus van sy dood te aanvaar. Aand na aand het sy die lig op die voorstoep laat brand, ingeval hy die aand sou...

Genesis 9: 1-17 – God staan by die voordeur

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek onthou baie goed as kind die donderstorms in die bosveld waar ek groot geword het. Jy kom so uit die noord ooste — van die Kransberge se kant af — die storm fisies sien aankom. Die storms was nooit lank nie, maar die...

Romeine 5: 1-11 – God se voorafgenade

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dalk het u ook al die baie bekende roman van Victor Hugo, Les Miserables gelees. In hierdie roman word die aangrypende verhaal van ‘n Franse jongman vertel wat negentien jaar gevangenisstraf opgelê is omdat hy...