Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Lukas 24: 13-35 – Laat ons harte warm klop!

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons as Hervormers is soms so bang om oor emosie te praat, veral as dit by die uitleef van ons geloof kom.  Maar laat ek maar erken, broers en susters: van my kindertyd af kon ek nooit my verhouding met God emosieloos...

1 Korintiërs 15: 35–58 – Hoe gaan die opstandingsliggaam lyk?

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in ons Here Jesus Christus: WAT GEBEUR WANNEER `N MENS STERWE? Wát bly van jou oor na die dood? Wáár bevind jy jou? Wát weet en beleef ‘n mens na jou dood? Die Bybel gee ongelukkig nie vir ons klink-klare antwoorde op al ons kwel- (of eintlik...

Kolossense 3: 5-17 – Het ons ook al gesterf?

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:‘n Mens kan op vier maniere sterf. Die eerste manier van sterf is wanneer ‘n mens se liggaam sterf, ‘n dood wat vir die mens eenvoudig maar ‘n verskrikking bly. Want jy staan absoluut magteloos daaroor. Hierdie dood oorval...

1 Petrus 1: 1-12 – Het ons nie dalk verdeelde fondamente nie?

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus In sy kommentaar op hierdie gedeelte vertel walter Lüthi, ‘n baie bekende Switserse teoloog, van ‘n baie groot en statige huis in ‘n Switserse dorpie wat verbygangers se aandag sonder uitsondering trek —...

Kolossense 3: 5-17 – Die volle rykdom van Jesus se opstanding

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons aan die opstanding van Jesus Christus dink, ook wanneer ons dit elke Sondag bely, is die eerste gedagte wat gewoonlik by ons opkom die feit dat, omdat Christus gesterf en opgestaan het, en omdat ons in Jesus...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons